_____
    
_____
    
_____
    
_____
    
_____
    
_____
    
Tuisblad Meer Oor Ons Verkope In Die Ring Gallery Kontak Ons


 

__________________________________________________________________________________________

Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein ... of tewel Twee Buffels Gesckiet (42), Coligny distrik, kry sy naam van n ene heer De Nysen. Daar word vertel van hoe hy twee buffels tergelyke tyd dood geskiet het in ongeveer 1853.

Buffels, leeus en ander grootwild krymens al jare nie meer op die plaas nie, hulle het almal plek gemaak vir mielielande, aangeplante weiding ... en natuurlik LIMOUSINS!  Gedeeltes van Twee Buffels en Gruisfontein word vandag bewoon en bewerk deur Carl en Marita le Roux, tesame met hulle twee seuns, Derick en Wesbie.  Dis n gemengde boerdery wat bestaan uit die aanplant van hoofsaaklik mielies, met sonneblom van tyd tot tyd, asook SA vleismerino's en dan natuurlik die Limousinstoet.


__________________________________________________________________________________________



Xourel se telingsbeleid is eenvoudig.  Ons poog om hoogs vrugbare diere te teel!  Diere wat goeie melk eienskappe het, wat uitstekend groei, en aangepas is in die omgewing.  Ons streef na die ideale Limousinbouvorm.

      ●  Vrugbaarheid (OEK,TKP. Elke koei moet 'n kalfspeen.)
      ●  Groei (Maksimum massatoename per dag.)
      ● 
Melk (Genoegsame melk om optimale groei te verseker.)
      ●  Aanpasbaarheid in die omgewing.
      ● 
Limousinbouvorm
 


2013 - 2016  Xourel Limousin Stoet Webblad Vrywaring
 

 

 


______

 


______

Afrikaans

   English